_MG_1421

Helderberg Manor: Assisted Living Suites

26 February 2022

In die nuus: DIE BURGER eindomme – “Splinternuwe bystandseenhede in aftreeontwikkeling Helderberg Manor te koop” Die suksesvolle aftreeoord Helderberg Manor Retirement Village in Somerset-Wes, deur Devmark Property Group, het onlangs nuwe bystandswoonstelle vrygestel. Die nuwe eenhede word vir vanaf R995 000 op ’n lewensregbasis verkoop.
Vir meer besonderhede, besoek https://www.helderbergmanor.co.za/assisted-living-suites/ of kontak Estelle Wilshere op 076 738 0172.
Preview